Current time: 06-16-2021, 04:59 PM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Mossback

De Hoopdam

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Goeie dag almal.

Wil weet of enige iemand onlangs by De Hoop gaan vis het. Ek het n 6 dag sessie wat beplan is en sal wardeer as daar iemand is wat kan help met enige moontlike spots. Aas. Diepte en aan bevele tye "vroeg ogend of na middag".

Enige hulp sal wardeer word.
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)