Current time: 09-21-2021, 01:38 AM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Mossback

Hi Almal

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Hi Almal

Eks n aspirant groot bass hengelaar van Pta. Het baie om teleer van Bass hengel.
Maar voor ek dit kan begin doen moet ek seker eers n boot he!!

Is besig om n bootjie tebou!!

Ek hoop hiers hulpvaardige manne wat kennis deel

Groete
Derm

PS Geseende Kersfees
Reply
#2
Baie welkom op BFSA derm.

'n Boot help geweldig baie.

Geniet jou tyd en ek seker jy sal baie hier leer!

Geseënde Kersfees vir jou ook!
Regards Robert Jacobs
Reply
#3
Welkom skree as jy hulp nodig het met jou projek
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#4
Navrik Wrote:Baie welkom op BFSA derm.

'n Boot help geweldig baie.

Geniet jou tyd en ek seker jy sal baie hier leer!

Geseënde Kersfees vir jou ook!

Hi Navrik.

Ek het 'n bootjie gekoop. Net nie heel happy met als op die bootjie nie!!!

Dankie
Reply
#5
Welkom derm, hier is baie ouens op BFSA wie gerus hul kennis en advies deel, so ek is seker jy (soos ek) sal voordurend baie leer!!
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#6
When people think of drop shotting they think of light line, small lures and deep water. Drop shotting has become the hot new way of catching fish these days, and rightly so because it does.
If looking for self study design resources to learn web designing then 70-680 dumps is a best option for you. Get the latest 642-813 tutorial and 640-461 dumps demos to learn how to create beautiful images using photoshop. Good Luck.
Reply
#7
Tick Tock, Tick, Tock...
Reply
#8
Q Wrote:Tick Tock, Tick, Tock...

LOL KOOKOO!!!!!!!!!!!!
[Image: SignatureSmallBFSA_zps89bcf1e2.png]
Reply
#9
ha ha ha ha ha
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)