Current time: 09-21-2021, 12:31 AM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Mossback

Midweek Kwaggaskloof trip

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Ek en Pietman het besluit om gou Dinsdag n midweek ninja visvang in te werk op Kwaggaskloofdam. Dit was vreeslik mistig en ons het geweet ons timing was reg voor die die front wat in kom. Ons is begroet 8H30 met die mooiste view, die water het soos n spieel gelyk, maar nog steeds mistig.
[Image: IMG_1025.JPG]
Ons het die African Skiff in water geplaas en is reg uit smallie bay toe. Niks gekry en 100m links beweeg en Pietman het met Fighting frog gepitch en vis was aan. Ek het met n klein spinnerbait op dieselfde plek gegooi en vis het gegryp dat die water kolk en toe is hy net so vining af. Pietman het sy vis geland en dit was n mooi Largie tot ons verbasing, ons was onder die indruk ons sou net Smallies kry.
[Image: IMG_1019.JPG]
Dadelik het ons , ons gameplan verander en na die stompe en bome beweeg om meer Largies te vang. Terwyl ons nader beweeg vang ek n Smallie op die spinnerbait van so n 1kg. By stompe is Pietman sommer gou met n largie vas. Billy this photo is especially for you, check out the fighting frog.
[Image: IMG_1020.JPG]
Ek het self strategie verander en ook begin pitch met n Havoc plastiek. Dankie Werner van Fred Tuckers vir die tip, want met die 2de pitch was largie aan. Die laaste 2 largies was vol sere en maer, soos julle op fotos kan sien.
[Image: IMG_1023.JPG]
Pietman het nog 2 largies gevang en die son het deur die mis begin kom en ons het toe na die teerpad beweeg. Niks gemaak en na die kant beweeg gou die foto geneem en net daarna het Pietman die mooi Smallie gevang op Carolina rig.
[Image: IMG_1026.JPG]
[Image: IMG_1027.JPG]
Ons is weer terug na stompe maar die son was nou warm en mis weg. Largies het gaan dieper skuil. Weer gaan draai by Smallie bay en ek het n smallie gevang op Carolina rig. 8 mooi visse in 4H se tyd was nie te sleg vir n midweek fishing in die winter.
[Image: IMG_1030.JPG]
SMILE, it can change the world around you. Stywe lyne
Reply
#2
Bluxum dis mooi fotos dankie vir n mooi verslag julle hou my wakker 5uur in die more en makk my vreeslik opgewonde vir my vryday oggend visvang nou nou mooi so manne.
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#3
Ek sien Ninja is nie meer die alleen kopiereg houer van hierdie midweek sessions nie. Ninja wanneer het jou kopie reg verval ? :blue-badgrin: :blue-badgrin:
Mooi report, dankie vir share.
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#4
Manne dit lyk mos sommer na n lekker middelweek sessie daardie. Mooi vis, mooi views. Lekker om te hoor van so n lekker visvang trippie.
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#5
Mooi man. Daai is glad nie a slegte effort vir Kwaggas nie.
<!-- w --><a class="postlink" href="http://www.adrenalinoutdoors.co.za">www.adrenalinoutdoors.co.za</a><!-- w -->

"The man who persists in casting will succeed in catching" - Capiez
Reply
#6
Wel gedaan op n goeie vangs. Pragtige foto's en dit lyk asof dit n prag dag was.
Reply
#7
Thanks for the report back. Good to see some largies coming out. Looks like you had a jol.
Reply
#8
Now that is what you call n Midweek Session! Well done. :blue-biggrin:
[Image: dbfa278d-72d0-4191-8a1b-dfc8df2ce222_zps5101ae66.jpg]
Reply
#9
Very nice fish!
Nice to see good fish coming out of Kwaggas.
[Image: outdoors_zps5be0abce.gif]
Reply
#10
Goeie verslag en nice fotos...

...een area van kritiek is dat daar ek gekyk het maar geen uitnodiging op my foon gesien nie.:blue-biggrin:

My Splash sing op die stadium...."Dink jy darem nog aan my "♪♫♪♫....as ek verbystap :blue-lol:
Regards Robert Jacobs
Reply
#11
Goeie verslag - dankie. Ai, mekeer nou 'n goeie bass sessie...
Reply
#12
thanx for the report backSmile thats a nice smallie!!
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)