Current time: 07-27-2021, 06:10 PM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Mossback

Plastiek ase

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Hi gents

Al gevoel hoeveel sagter Yamamoto's en Damiki se plastiek ase is teenoor ander make. Ek is nou maar eenmaal meer lief vir die sagter tipe ase en glo dat bass langer vashou en jou meer tyd gee om vas te kap.

Goeie raad wat ek eens gekry het was om die wurms, grubs of wat ook al jy gaan gebruik vir 5 minute te kook. Nadat jy die ase gekook het, moet jy hulle mooi uitle op 'n handoek sodat hulle kan afkoel. Jy sal die verskil voel. Hulle is baie sagter as die oorspronklikes. Ontdou hierdie tekstuur hou vir so 4 tot 5 dae voor hulle terug keer na oorspronklike tekstuur. Ek doen dit slegs met die ase wat ek weet ek gaan gebruik. Ek sit hulle dan in 'n aparte sakkie met 'n paar druppels anise oil en 'n paar stukkies fyngekapte knoffel.

Mense dit werk. Dit is 'n natuurlike geur vir bass en hulle laat los nie.
Reply
#2
Oulike plan!! Sal dit probeer. :blue-biggrin:
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#3
Interesting ,by boiling these baits are you not losing the salt conten and there for losing its " natural " fall rate ?[/code]
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#4
Hi Ernst

I was very fortunate to fish with a angler from the USA during April this year ( Trevor Puttick ) He gave me this tip and also told me that it is a very close kept secret under the top anglers in the USA. Funny enough, these baits do get a lot softer when coocked but dont loose any other character draws except their flavour. That is why I use the anise oil and garlic.

Believe me this does work.[/quote]
Reply
#5
Thanks Breedesmallie care and share. Wanneer is die beste tyd van die jaar om die breederivier te hengel en watter areas beveel jy aan.
SMILE, it can change the world around you. Stywe lyne
Reply
#6
Hi LaRocks

I will post a full report about fishing the Breede river very soon. I grew up along this river and got about 36 years of experience about bass fishing in this river.
Reply
#7
Ja breedesmallie, deel asseblief jou ondervinding want ek is al lankal lus vir die Breede se grootbekke!
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)