The following warnings occurred:
Warning [2] "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? - Line: 613 - File: inc/plugins/myadvertisements.php PHP 7.4.20 (Linux)
File Line Function
/inc/class_plugins.php 38 errorHandler->error
/inc/class_plugins.php 38 require_once
/inc/init.php 233 pluginSystem->load
/global.php 18 require_once
/showthread.php 28 require_once
Warning [2] "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? - Line: 654 - File: inc/plugins/myadvertisements.php PHP 7.4.20 (Linux)
File Line Function
/inc/class_plugins.php 38 errorHandler->error
/inc/class_plugins.php 38 require_once
/inc/init.php 233 pluginSystem->load
/global.php 18 require_once
/showthread.php 28 require_once
Warning [2] "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? - Line: 701 - File: inc/plugins/myadvertisements.php PHP 7.4.20 (Linux)
File Line Function
/inc/class_plugins.php 38 errorHandler->error
/inc/class_plugins.php 38 require_once
/inc/init.php 233 pluginSystem->load
/global.php 18 require_once
/showthread.php 28 require_once
Warning [2] "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? - Line: 749 - File: inc/plugins/myadvertisements.php PHP 7.4.20 (Linux)
File Line Function
/inc/class_plugins.php 38 errorHandler->error
/inc/class_plugins.php 38 require_once
/inc/init.php 233 pluginSystem->load
/global.php 18 require_once
/showthread.php 28 require_once
Warning [2] "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? - Line: 801 - File: inc/plugins/myadvertisements.php PHP 7.4.20 (Linux)
File Line Function
/inc/class_plugins.php 38 errorHandler->error
/inc/class_plugins.php 38 require_once
/inc/init.php 233 pluginSystem->load
/global.php 18 require_once
/showthread.php 28 require_once



Current time: 06-25-2021, 02:26 PM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Picasso

Poortjieskloof dam

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Gelee op die Montaque- Barrydale hoofpad ongeveer 30 km ander kant Montaque. Vanaf die teerpad nog so ongeveer 2km grondpad tot by die dam. Ry maar stadig op hierdie pad want hy stof maar taamlik. Jy wil darem nie he jou boot moet soos 'n damkluit lyk nie.

Toegang is gratis, ons manne wat gereeld daar hengel gee altyd 'n ietsie vir die dame wat die hek oop sluit.

Toegang is vanaf 07:00 en 17:30 moet jy uit wees. Ongelukkig word oorslaap nie daar toegelaat nie. Hierdie vooreg was gestop in 2006 te danke aan oewer hengelaars wat die plek so bemors het dat grond eienaars teen groot kostes die plek moes laat opruim het. Montaque woonwa park het uitstekende oorslaap geriewe.

Sorg dat jy jou hengel lissensie by jou het, jy gaan nie toegang tot die dam sonder dit kry nie en slim praatjies gaan nie help nie. Hulle is baie streng hieroor. Die rede is om die negatiewe elemente uit te hou.

Daar is nie 'n slip nie maar die lanseer area is so goed dat jy jou boot selfs met 'n motor kan lanseer. Dit is baie veilig om jou voertuig daar te los maar sluit maar om versoekings te vermy.

Die gemiddelde bass wat gevang word wissel tussen 1 en 2 kg en vangste tot 40 bass op 'n dag per hengelaar is nie ongehoord nie.Die dam rekord is 'n mooi LM van 3,94 kg. Daar kom gereeld bass uit van 3kg +.

Visspesies: LM bass, SM bass, Blue gill, Blou kurper en die alom teenwoordige karp.

Poortjies is 'n redelike diep water dam met plekke so diep as tot 75 voet. Die water is baie skoon maar kan soms troebel raak na goeie reen in die karoo.

Poortjies kan enige klas bass boot hanteer en is ook 'n lieflike dam vir die manne op float tubes en kayaks. Water sport is is nie hier 'n probleem nie en is dit 'n paradys vir hengelaars.

Kunsaas wat goed werk hier is flukes, brush hogs, spinner baits, cranks en veral senko's.

Poortjies kan ook maklik 'n mt hanteer, dit is nie klein dam nie en is seker een van die bes bewaarde geheime onder bass hengelaars. Hierdie is regtig een van die beste damme in die Wes Kaap as dit kom by bass hengel. Morne Strydom spog met 'n wensak van by die 10 kg op een van Helderberg se klub kompetisies as ek reg ontdou oor gewig.Ek het hierdie dam aan hulle bekend gestel.

Vir enige verdere navrae kan julle my pm.
Groete.
Reply
#2
thank you for a nice informative report
"any port in a storm"
Reply
#3
Yip - I have fished there as well.

Went with wifey on a gettaway with her co-workers for an end of the year function and a nearby warm water springs resort. Got bored and searched Google maps for possible fishing venues.

Went to Poortjieskloof for probably 3 hours or so. Water was super clear which made the fishing interesting. Saw monster monster monster Carp. Some of the biggest I have ever seen in my life! Thousands of baitfish. Managed to land 4 nice sized LM Bass from drop off's. Extremely subtle pickups. (Probably lost a lot of fish without knowing it) 90% of the spots on the dam I visited had a rock bottom but I think I saw some of the inlets had mud.

Pretty nice dam and worth the trip.
Reply
#4
thanks for the report Breedesmallie,

will definitely be making a trip out there once lady and i married next month.... she is a keen bassing lady so always looking for new spots to find a PB.
Live in the Moment...
Reply
#5
OK...who's gonna translate..... :blue-biggrin:
"I don't exagerate...I think big!"
Reply
#6
"The fishing is blarry good" - the end.
does that help ol' chap?
BIG FISH EAT LITTLE FISH....
Reply
#7
I have not been paid for the first round of translations yet...also the fishing is at this venue is so good it should stay a secret... :blue-badgrin:
Regards Robert Jacobs
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)