Current time: 09-18-2021, 10:14 AM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Mossback

Middag

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Groete hier van Pretoria af.

Ek vang graag diepsee en tiervis. Het nou laas naweek die eerste keer n ou bass gevang op d roodeplaat. Die bug het my gebyt.

Ek sien uit om van julle te ontmoet en n vissie te smyt.

Oor en uit.
Jacques :blue-biggrin:
Reply
#2
Welkom! Hoop jy geniet die sport.
[Image: SignatureSmallBFSA_zps89bcf1e2.png]
Reply
#3
Welkom Bangaduck

Geniet jou 'verblyf'!
Regards Robert Jacobs
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)