10-07-2009, 04:10 PM
The following article was placed in the Phalaborwa Herald 01/10/2009
Ndondoni dam dalk taboe
Een van die gewildste hengel-plekke in die omgewing gaan in alle waarskynlikheid binnekort taboe wees vir alle motorbote.
Die Departement van natuubewaring het Vrydag aangekondig dat hulle indringende stappe oorweeg om die toenemende druk op die Ndondonidam dam naby Malamulele oorweeg en die verbied van alle bote met enjins skyn 'n logiesee eerste stap te wees.
Die LETABA HERALD het sowat drie maande gelede berig dat hengelaars groot getalle vis by die dam vang en dat hoë boetes teen hengelaars wat die kwota oorskrei oorweeg word.
Dit het,skynbaar geen uitwerking gehad nie en Vrydag het Natuurbewaring bevestig dat hulle na nuwe maatreels kyk om die dam se krimpende getal vis te bewaar.
Volgens die depadement het amptenare bevestig dat booteienaars die groot sondebokke is en daarom is hulle vas van plan om alle bote met enjins op die dam te verbied.
Dit gaan daartoe lei dat die gewildste hengeldam in die omgewing vir booteienaars taboe is. Die hengelklubs van Tzaneen, Letsitele, Phalabowa en Hoedspruit het baie gereeld ook hengel-kompetisies op die dam aangebied.
Indien die dam vir bote gesluit word gaan dit ook dramatiese gevolge hê vir die toenemende qetal plaaslike belegers wat erwe langs die dam vir 'n lang termyn huur. Daar is reeds verskeie huise en naweek-huise Langs die dam oewer gebou en sommige belegers het baie kapitaal in ontwikkeling langs die dam belê.
Henqelaars met wie die HERALD gepraat het,is van mening dat Natuur bewaaring die kat aan die stert beet het. Volgens hulle is nette wat die plaaslike bevolking vir hengel in die dam gebruik die groot problem. Alle groottes vis word in massa hierin gevang en dit lei tot uitwissing van toekomstige teel vis.
Voorts wys hulle daarop dat swartbaar 'n indringer-vis in alle plaaslike waters is en dat hulle 'n baie negatiewe uitwerking op kurper getalle en ander inheemse vis het.
Hulle voorstel is dus dat die nette beheer word en dat hengelaars angemoedig moet word om swartbaar te vang.
Volgens hulle het boot-heneglaars 'n onbeduidende uitwerking op visgetalle Die enkele hengelaars wat wel kwotas oorskrei behoort swaar beboet te word en behoort by alle damme onder natuurbewaring se beheer verbied te word.
Deur alle bote egter die dam te verbied gaan 'n negatiewe uitwerking op die ekonomie in die onmiddellike omgewing van die dam hê en gaan niks doen om die kwynendde vis getalle te beperk nie
It is unfortunately in afrikaans
For those that do not know about Nandoni (which I think is very few), it is the dam in limpopo where the BETT final was held, its an awesome dam and some huge bags was taken in the final.
Unfortunately it seems that the nature conservation people has got their story wrong

One fish can change it all.....