Daar is nogsteeds n dam net buite Kathu. kiaaple of so iets is die dam se naam. Hy is baie klein, Ek neig nou al vir die afgelope paar maande om daar te gaan vis maar kom nie so ver nie. Was al so 3 keer daar maar soos ek se nie gevis nie nie. Ouens met wie ek gepraat het het al bass gevang maar niks groot nie. Water is silwer skoon en kostes is soos R10 pp.
As dinge verloop soos ek beplan sal ek die naweek daar uitkom.
Ek was vandag daar vir so 4 ure maar niks gemaak nie. Kan wel se die water is mooi skoon maar geen beweging van bass nie. Ons het 'n koue week agter die rug en vandag was heel aangenaam. Oorweeg om more weer 'n besoek aan die dam te maak.
Eks bly jy het n draai gan maak. Eks bly om te hoor dat daar mense is wat wel se dat daar bass is. Jy kan nie dalk n nommer kry van die hengel klub daar nie? ek het die bord daar gesien van Sishen hengel klub.