Current time: 11-19-2017, 05:04 AM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Eddles

TWK Sunday fishing

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
My love of my life en kinders het besluit om by haar suster in die Paarl te gaan kuier. Ek wou net rustig by die huis bly en krieket kyk ‘Go Pink Proteas’. Pietman was met sy Triton op TWK dam besig om te hengel met sy broer en natuurlik bel ek om te hoor hoe dit gaan. Geen vis op die boot en NW het begin waai. Ek lees Toadee se post op forum van TWK tomorrow and that to fish the wind blown banks are your best bet. SA het 26/2 en die pink met groen kombineer nie lekker saam vir my en daar pak ek gewapen met 3 rods,lures,snack and beverages box. Ry na Graymead brug wat almal ken en begin hengel 12h30 op die hitte van die dag,die wind wat waai maar nie te sterk redelik beskut langs die wal. Ek is eintlik n ou wat spinning reels gebruik en het a.g.v. groeps druk het ek vir my baitcasters gekoop. Ek oefen nog steeds om die cast te bemeester en die beste tyd is mos om in die wind te oefen LOL. Ek gebruik spinnerbait,stretch 40, rage tail lizard, fluke niks byt. Ek besluit om lure te verander om dalk n paar kurpers te vang en wat is beter as n Inline spinner in Chartreuse en silwer kleur. 13h27 - Third cast always lucky, bang on en dit voel soos n monster hy wil net nie op kom. Damm ek hoop nie dis n baber, nee wragtig dis n mooi largie. Die bewerasie is nou groot, asb moet net nie spring nie, het hom en dis n mooie verseker my PB. Foto neem hoe nou gemaak,3 kinders het nader kom staan wat besig was om karp te vang en moes gou 1 leer om Iphone camera te gebruik. Geweeg on the dot 2.5 kg en vry gelaat en rustig weg geswem. Julle moes daai kinders se gesigte sien toe hy weg swem en toe moet ek eers vir hulle verduidelik hoe dit werk dat bass terug geplaas word en karp nie.
[Image: IMG_0762.JPG]
[Image: IMG_0763.JPG]
Ek maak nog n paar cast op die selfde plek niks ,beweeg 10m regs en daar sit hy. Dit is duidelik n Bass en hy is n fighter, spring 3 keer voor ek hom land. Moes foto self neem ek het mos klaar my PB. Vis weeg 1.8kg en in goeie kondisie.
[Image: IMG_0769.JPG]
Die wind raak al hoe stiller en ek beweeg na die anderkant van die oewer en vang n 600g katkos bassie. Sien bait fish in water en neem gou foto van water net om idee te gee wat jul mis LOL. Beweeg onder deur die brug na Franschoek se kant en vang nog n fighter van 1.4kg
[Image: IMG_0771.JPG]
[Image: IMG_0777.JPG]
Ek vang nog 1 van so 900g. Cast weer en daar sit my spinner vas tussen die klippe van te stadig retrieve. Ek moes toe afbreek want dit was te diep om te gaan uithaal. Baie impress met seagur 12lb lyn, ek moes omtrent trek om dit af te breek. Gebruik toe ander spinners,maar niks gebeur en ry maar huis toe. By die huis het ek eers my beverages en snacks geniet terwyl ek die laaste 20 overs krieket gekyk het. Dankie Theewaterskloof dam jy het my hope plesier gegee gister en wie het nou n boot nodig as jy van die kant sulke mooi visse kan vang. Maak net n grap ouens boot koop is die volgende stap as die finansies reg is.
SMILE, it can change the world around you. Stywe lyne
Reply
BWG
#2
Baie geluk!
Is daai die brug op die grondpad?

Ja die Proteas in hulle pienk vere was 'n oogseer, al was die vir 'n goeie doel.
Reply
#3
Nou is ek geirriteerd! :blue-mad:

The last time I made a turn up at the bridge it was Carptopia. Seems like my destination is fixed for the next trip. Those fish are in excellent nick.

Ek skuld jou nog daai bier!
Reply
#4
Mooi gevang. Dink ek die Splash moet vir jou kom kuier...vinnig ook!
Regards
Robert Jacobs
Reply
#5
Nice fish!

Theewaters is the next Clan I tell you :blue-cool:
[Image: outdoors_zps5be0abce.gif]
Reply
#6
What a great decision to go fishing! Those are some great fish. :blue-cool:
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
BWG
#7
Nice catches there looks like a very good dam if you can walk around it the water must be a bit low you will soon see why boats are so important when the water rise there will be bushes around the dam and you will struggle to walk around it,well that is the wy here in KZN.
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#8
Leka Len!
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)